Dolf de Necker is 'n vervaardiger van hout speelgoed asook allerhande hout meubels en toerusting.

Vanuit sy huis werkswinkel in Worcester.

Ons Produkte

Produkte word gelaai...

Kontak & Vrae

Hoe om te Bestel

  1. Boodskap jou bestelling deur WhatsApp of Facebook.
  2. Maak betaling en stuur bewys, OF bring die kontant.
  3. Bel Dolf by – vir optel besonderhede.

Bank Besonderhede

NaamAJ de Necker
BankABSA
TipeTjekrekening
Rekening Nr0440 140 769

Goed om te Weet

  • Ons neem meestal bestellings aanlyn, maar het ook 'n klein winkeltjie waar jy meer as welkom is om te kom kyk.
  • Ons kan net klein items pos teen jou koste, ongelukkig nie groot items nie.
  • Ons doen nie aflewerings nie, slegs optel.
  • Bestellings neem gewoonlik 2 weke, maar ons sal jou laat weet sodra dit klaar is en reg vir optel.
  • Tel op enige weeksdag tussen 09:00 en 19:00 (tensy anders bespreek).

Kontak Ons

AdresKlerckstraat 16, Worcester
Tel–
E-pos–
UreWeeksdae 09:00 – 19:00